Alle huidige kommersiële rekenaars is digitaal, dit wil sê hulle baseer hul bewerkings op die vinnige rondskuiwing van heelgetalle, of syfers, gewoonlik 0 en 1, wat af en aan in ‘n elektriese skakelaar verteenwoordig. Digitaal word normaalweg gebruik as die teenoorgestelde van analoog, waar waardes voortdurend veranderlik is.